Umberto Eco

Umberto Eco
Umberto Eco in 2005

Gebore (1932-01-05)5 Januarie 1932
Alessandria, Piëmont, Italië
Oorlede 19 Februarie 2016 (op 84)
Milaan, Italië
Vakgebied semiotiek, essayis, filosoof, literêre kritikus, en romanskrywer
Bekend vir Die "oop werk" (opera aperta), die "bedoeling van die leser" ("intentio lectoris"), die "grense" van interpretasie
Beïnvloed deur Charles Sanders Peirce, James Joyce, Jorge Luis Borges, Immanuel Kant, Arthur Conan Doyle
Handtekening

Umberto Eco (Italiaans: [umˈbɛrto ˈeːko]; 5 Januarie 193219 Februarie 2016) was 'n Italiaanse skrywer en filosoof. Hy word veral onthou vir sy roman The Name of the Rose (Il nome della rosa).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search